Habakuk 3:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 God het van Teman af gekom. Die Heilige het van die berg Paran af gekom.+ (Sela)* Sy majesteit het die hemel bedek,+en die aarde is met sy lof gevul. Habakuk Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 3:3 Die Wagtoring,2000/2/1, bl. 20
3 God het van Teman af gekom. Die Heilige het van die berg Paran af gekom.+ (Sela)* Sy majesteit het die hemel bedek,+en die aarde is met sy lof gevul.