Habakuk 3:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Is dit teen die riviere, o Jehovah,is dit teen die riviere dat u woede opgevlam het? Of is u woede teen die see?+ Want u het op u perde gery.+ U strydwaens het oorwin.*+
8 Is dit teen die riviere, o Jehovah,is dit teen die riviere dat u woede opgevlam het? Of is u woede teen die see?+ Want u het op u perde gery.+ U strydwaens het oorwin.*+