Habakuk 3:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Ek het gehoor, en my binneste* het gebewe. My lippe het gebewe toe ek die geluid hoor. My liggaam het swak geword.*+ My bene het onder my ingegee. Maar ek wag rustig vir die dag van rampspoed,+want dit kom oor die mense wat ons aanval. Habakuk Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 3:16 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2018/11, bl. 17 Die Wagtoring,2000/2/1, bl. 23-24
16 Ek het gehoor, en my binneste* het gebewe. My lippe het gebewe toe ek die geluid hoor. My liggaam het swak geword.*+ My bene het onder my ingegee. Maar ek wag rustig vir die dag van rampspoed,+want dit kom oor die mense wat ons aanval.