Haggai 1:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Toe het Haggai, die boodskapper van Jehovah, die volgende boodskap aan die volk oorgedra, in ooreenstemming met sy opdrag van Jehovah: “‘Ek is met julle,’+ sê Jehovah.”
13 Toe het Haggai, die boodskapper van Jehovah, die volgende boodskap aan die volk oorgedra, in ooreenstemming met sy opdrag van Jehovah: “‘Ek is met julle,’+ sê Jehovah.”