Haggai 1:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Jehovah het Serubbaʹbel, die seun van Sealʹtiël, die goewerneur van Juda,+ en Josua,+ die seun van Joʹsadak, die hoëpriester, en die res van die volk toe beweeg+ om aan die huis van Jehovah van die leërmagte, hulle God, te begin werk.+
14 Jehovah het Serubbaʹbel, die seun van Sealʹtiël, die goewerneur van Juda,+ en Josua,+ die seun van Joʹsadak, die hoëpriester, en die res van die volk toe beweeg+ om aan die huis van Jehovah van die leërmagte, hulle God, te begin werk.+