22 Ek sal die troon van koninkryke tot ’n val bring en die krag van die koninkryke van die nasies vernietig,+ en ek sal die strydwa en dié wat daarop ry, tot ’n val bring, en die perde en hulle ruiters sal val, elkeen deur die swaard van sy broer.’”+