-
Sagaria 5:4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 ‘Ek het dit uitgestuur,’ sê Jehovah van die leërmagte, ‘en dit sal in die huis van die dief ingaan en in die huis van die een wat in my naam ’n valse eed aflê. En dit sal in daardie huis bly en dit vernietig, saam met sy balke en sy klippe.’”
-