Sagaria 8:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Voor daardie tyd het geen mens of dier ’n loon ontvang nie,+ en dit was weens die teenstander nie veilig om te kom of te gaan nie, want ek het alle mense teen mekaar laat draai.’ Sagaria Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 8:10 Die Wagtoring,1996/1/1, bl. 19
10 Voor daardie tyd het geen mens of dier ’n loon ontvang nie,+ en dit was weens die teenstander nie veilig om te kom of te gaan nie, want ek het alle mense teen mekaar laat draai.’