Sagaria 8:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 En net soos julle ’n vloek onder die nasies geword het,+ o huis van Juda en huis van Israel, so sal ek julle red, en julle sal ’n seën word.+ Moenie bang wees nie!+ Wees moedig.’*+ Sagaria Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 8:13 Die Wagtoring,1996/1/1, bl. 19
13 En net soos julle ’n vloek onder die nasies geword het,+ o huis van Juda en huis van Israel, so sal ek julle red, en julle sal ’n seën word.+ Moenie bang wees nie!+ Wees moedig.’*+