Sagaria 9:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Want ek sal Juda as my boog span.* Eʹfraim sal die pyl in my boog wees. En ek sal jou seuns laat opstaan, o Sion,teen jou seuns, o Griekeland,en ek sal jou soos ’n vegter se swaard maak.’
13 Want ek sal Juda as my boog span.* Eʹfraim sal die pyl in my boog wees. En ek sal jou seuns laat opstaan, o Sion,teen jou seuns, o Griekeland,en ek sal jou soos ’n vegter se swaard maak.’