Sagaria 9:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Jehovah sal bo hulle gesien word,en sy pyl sal soos weerlig uitskiet. Die Soewereine Heer Jehovah sal op die horing blaas,+en hy sal met die windstorms van die suide kom.
14 Jehovah sal bo hulle gesien word,en sy pyl sal soos weerlig uitskiet. Die Soewereine Heer Jehovah sal op die horing blaas,+en hy sal met die windstorms van die suide kom.