10 “En wie van julle is bereid om die deure te sluit?+ Want julle wil nie eers my altaar sonder betaling aansteek nie.+ Ek keur julle nie goed nie,” sê Jehovah van die leërmagte, “en ek is nie tevrede met enige offergawe wat uit julle hand kom nie.”+