Maleagi 2:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 “Het ons almal nie een vader nie?+ Is ons nie deur een God geskep nie? Hoekom tree ons dan bedrieglik op teenoor mekaar+ en ontheilig ons die verbond van ons voorvaders? Maleagi Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 2:10 Die Wagtoring,2002/5/1, bl. 171987/9/15, bl. 31
10 “Het ons almal nie een vader nie?+ Is ons nie deur een God geskep nie? Hoekom tree ons dan bedrieglik op teenoor mekaar+ en ontheilig ons die verbond van ons voorvaders?