Matteus 1:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 1 Die boek van die geskiedenis* van Jesus Christus,* die seun van Dawid,+ die seun van Abraham:+ Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 1:1 Mensdom se soeke na God, bl. 239 “Hele Skrif”, bl. 78