Matteus 3:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Johannes se klere was van kameelhaar, en hy het ’n leerlyfband om sy middel gehad.+ Hy het sprinkane en wilde heuning geëet.+ Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 3:4 Lewe en Bediening — Vergaderingwerkboek,2018/1, bl. 2 Die Wagtoring,2009/10/1, bl. 28
4 Johannes se klere was van kameelhaar, en hy het ’n leerlyfband om sy middel gehad.+ Hy het sprinkane en wilde heuning geëet.+