-
Matteus 5:19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 Elkeen wat dan een van hierdie kleinste gebooie breek en ander leer om dit ook te doen, sal die kleinste genoem word in verband met die Koninkryk van die hemel. Maar elkeen wat dit gehoorsaam en dit aan ander leer, sal groot genoem word in verband met die Koninkryk van die hemel.
-