Matteus 20:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 “Toe dit aand word, het die meester van die wingerd vir die man wat oor die werkers toesig gehou het, gesê: ‘Roep die werkers en betaal hulle.+ Begin by die laastes en eindig by die eerstes.’ Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 20:8 Die Wagtoring,1989/8/15, bl. 8-9
8 “Toe dit aand word, het die meester van die wingerd vir die man wat oor die werkers toesig gehou het, gesê: ‘Roep die werkers en betaal hulle.+ Begin by die laastes en eindig by die eerstes.’