Matteus 20:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Jesus het baie jammer vir hulle gevoel. Hy het aan hulle oë geraak,+ en onmiddellik kon hulle weer sien, en hulle het hom gevolg. Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 20:34 “My volgeling”, bl. 150-152 Die Wagtoring,1994/11/1, bl. 14
34 Jesus het baie jammer vir hulle gevoel. Hy het aan hulle oë geraak,+ en onmiddellik kon hulle weer sien, en hulle het hom gevolg.