Matteus 21:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 En die skare wat voor hom uit gegaan het en die mense wat hom gevolg het, het bly uitroep: “Red asseblief die Seun van Dawid!+ Geseënd is die een wat in Jehovah* se naam kom!+ Red hom asseblief in die hoogtes daar bo!”+ Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 21:9 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2017/12, bl. 9 Die Wagtoring,1997/3/1, bl. 30-31
9 En die skare wat voor hom uit gegaan het en die mense wat hom gevolg het, het bly uitroep: “Red asseblief die Seun van Dawid!+ Geseënd is die een wat in Jehovah* se naam kom!+ Red hom asseblief in die hoogtes daar bo!”+