-
Matteus 21:41Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
41 Hulle het vir hom gesê: “Omdat hulle sleg is, sal hy ’n verskriklike vernietiging oor hulle bring en die wingerd aan ander landbouers verhuur, wat hom in die oestyd sy deel sal gee.”
-