-
Matteus 22:4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Hy het weer slawe gestuur en gesê: ‘Sê vir die mense wat genooi is: “Ek het ’n maaltyd voorberei, my bulle en vetgemaakte diere is geslag en alles is gereed. Kom na die huweliksfees.”’
-