Matteus 26:57 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 57 Die mense wat Jesus in hegtenis geneem het, het hom weggelei na Kaʹjafas,+ die hoëpriester, waar die skrifgeleerdes en die ouermanne bymekaargekom het.+ Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 26:57 Jesus – Die weg, bl. 286-288 Die Wagtoring,1990/11/15, bl. 81990/11/1, bl. 8
57 Die mense wat Jesus in hegtenis geneem het, het hom weggelei na Kaʹjafas,+ die hoëpriester, waar die skrifgeleerdes en die ouermanne bymekaargekom het.+