Matteus 27:57 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 57 Toe dit laatmiddag was, het ’n ryk man gekom wat van Arimateʹa was. Sy naam was Josef, en hy het ook ’n dissipel van Jesus geword.+ Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 27:57 Die Wagtoring,2011/8/15, bl. 162008/10/1, bl. 5-6
57 Toe dit laatmiddag was, het ’n ryk man gekom wat van Arimateʹa was. Sy naam was Josef, en hy het ook ’n dissipel van Jesus geword.+