Markus 9:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 Toe het hy gaan sit en die Twaalf geroep en vir hulle gesê: “As enigiemand die eerste wil wees, moet hy die laaste van almal en almal se dienaar wees.”+ Markus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 9:35 Die Wagtoring,2007/2/1, bl. 8-9
35 Toe het hy gaan sit en die Twaalf geroep en vir hulle gesê: “As enigiemand die eerste wil wees, moet hy die laaste van almal en almal se dienaar wees.”+