Markus 14:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Die Pasga+ en die Fees van die Ongesuurde Brode+ was twee dae later.+ En die hoofpriesters en die skrifgeleerdes het na ’n manier gesoek om hom deur ’n slinkse plan gevange te neem en dood te maak,+ Markus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 14:1 Jesus – Die weg, bl. 266 Die Wagtoring,1990/6/1, bl. 8-9
14 Die Pasga+ en die Fees van die Ongesuurde Brode+ was twee dae later.+ En die hoofpriesters en die skrifgeleerdes het na ’n manier gesoek om hom deur ’n slinkse plan gevange te neem en dood te maak,+