Markus 14:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Toe hulle dit hoor, was hulle baie bly en het hulle belowe om vir hom silwergeld te gee.+ Daarom het hy na ’n geleentheid begin soek om hom te verraai. Markus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 14:11 Jesus – Die weg, bl. 266-267 Die Wagtoring,1990/6/1, bl. 9
11 Toe hulle dit hoor, was hulle baie bly en het hulle belowe om vir hom silwergeld te gee.+ Daarom het hy na ’n geleentheid begin soek om hom te verraai.