Lukas 3:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 en dit was in die tyd van die hoofpriester Annas en van Kaʹjafas.+ In hierdie tyd het Johannes,+ die seun van Sagariʹa, ’n boodskap van God in die wildernis+ ontvang. Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 3:2 Geniet die lewe vir ewig!, les 3 Die Wagtoring,2012/4/1, bl. 9 “Hele Skrif”, bl. 188
2 en dit was in die tyd van die hoofpriester Annas en van Kaʹjafas.+ In hierdie tyd het Johannes,+ die seun van Sagariʹa, ’n boodskap van God in die wildernis+ ontvang.