Lukas 7:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Hy het vir hulle gesê: “Gaan sê vir Johannes wat julle gesien en gehoor het: Die blindes kan nou sien,+ die kreupeles loop, die melaatses word genees,* die dowes hoor,+ die dooies word opgewek en die armes word van die goeie nuus vertel.+ Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 7:22 Jesus – Die weg, bl. 96 Die Wagtoring,1987/1/1, bl. 16-17
22 Hy het vir hulle gesê: “Gaan sê vir Johannes wat julle gesien en gehoor het: Die blindes kan nou sien,+ die kreupeles loop, die melaatses word genees,* die dowes hoor,+ die dooies word opgewek en die armes word van die goeie nuus vertel.+