-
Lukas 10:21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
21 Op daardie oomblik het hy begin oorloop van vreugde in die heilige gees en gesê: “Ek loof u in die openbaar, Vader, Here van hemel en aarde, omdat u hierdie dinge sorgvuldig vir die wyse en geleerde* mense+ weggesteek het en dit aan jong kinders geopenbaar het. Ja, o Vader, want u het goedgekeur dat dit op hierdie manier gebeur.+
-