Lukas 11:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Die koningin van die suide+ sal in die oordeel saam met hierdie geslag ’n opstanding kry en sal hulle veroordeel, want sy het van die eindes van die aarde af gekom om die wysheid van Salomo te hoor. Maar kyk! iemand groter as Salomo is hier.+ Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 11:31 Die Wagtoring,1999/11/1, bl. 20‘n Veilige toekoms, bl. 22-24
31 Die koningin van die suide+ sal in die oordeel saam met hierdie geslag ’n opstanding kry en sal hulle veroordeel, want sy het van die eindes van die aarde af gekom om die wysheid van Salomo te hoor. Maar kyk! iemand groter as Salomo is hier.+