-
Lukas 14:21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
21 Toe het die slaaf hierdie dinge vir sy meester kom vertel. Die meester van die huis het kwaad geword en vir sy slaaf gesê: ‘Gaan gou na die hoofstrate en die gangetjies van die stad, en bring die armes, die kreupeles, die blindes en die verlamdes hier in.’
-