Lukas 16:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 En sy meester het die bestuurder geprys, want al was hy onregverdig,* het hy met praktiese wysheid* opgetree. Want die kinders van hierdie wêreld* is in ’n praktiese opsig wyser teenoor mekaar* as wat die kinders van die lig is.+ Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 16:8 Jesus – Die weg, bl. 204 Die Wagtoring,1989/3/1, bl. 8-9
8 En sy meester het die bestuurder geprys, want al was hy onregverdig,* het hy met praktiese wysheid* opgetree. Want die kinders van hierdie wêreld* is in ’n praktiese opsig wyser teenoor mekaar* as wat die kinders van die lig is.+