Lukas 18:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Maar die belastinggaarder, wat op ’n afstand gestaan het, wou nie eers na die hemel opkyk nie. Hy het op sy bors bly slaan en gesê: ‘O God, ek is ’n sondaar.+ Betoon genade aan my.’
13 Maar die belastinggaarder, wat op ’n afstand gestaan het, wou nie eers na die hemel opkyk nie. Hy het op sy bors bly slaan en gesê: ‘O God, ek is ’n sondaar.+ Betoon genade aan my.’