Lukas 19:47 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 47 Hy het aangehou om mense elke dag in die tempel te leer. Maar die hoofpriesters en die skrifgeleerdes en die leiers van die volk het na ’n manier gesoek om hom dood te maak.+ Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 19:47 Jesus – Die weg, bl. 240 Die Wagtoring,1989/11/15, bl. 8
47 Hy het aangehou om mense elke dag in die tempel te leer. Maar die hoofpriesters en die skrifgeleerdes en die leiers van die volk het na ’n manier gesoek om hom dood te maak.+