Lukas 21:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 “Maar voordat al hierdie dinge gebeur, sal mense teen julle optree en julle vervolg+ en julle aan die sinagoges en die tronke oorlewer. Julle sal ter wille van my naam voor konings en goewerneurs gebring word.+ Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 21:12 Die Wagtoring,1996/7/15, bl. 30
12 “Maar voordat al hierdie dinge gebeur, sal mense teen julle optree en julle vervolg+ en julle aan die sinagoges en die tronke oorlewer. Julle sal ter wille van my naam voor konings en goewerneurs gebring word.+