Lukas 22:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Die hoofpriesters en die skrifgeleerdes het na ’n doeltreffende manier gesoek om van hom ontslae te raak,+ want hulle was bang vir die volk.+ Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 22:2 Jesus – Die weg, bl. 266 Die Wagtoring,1990/6/1, bl. 8-9
2 Die hoofpriesters en die skrifgeleerdes het na ’n doeltreffende manier gesoek om van hom ontslae te raak,+ want hulle was bang vir die volk.+