Lukas 23:53 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 53 En hy het dit afgehaal+ en dit in fyn linne toegedraai, en hy het hom in ’n graf* neergelê wat in die rots uitgekap was+ en waarin niemand nog ooit neergelê is nie. Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 23:53 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2017/10, bl. 19-20 Ontwaak!,1998/12/22, bl. 24
53 En hy het dit afgehaal+ en dit in fyn linne toegedraai, en hy het hom in ’n graf* neergelê wat in die rots uitgekap was+ en waarin niemand nog ooit neergelê is nie.