Johannes 3:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Die lig het in die wêreld ingekom,+ maar die mense was liewer vir die duisternis as vir die lig, want hulle doen wat sleg is. Dit is hoekom hulle geoordeel sal word. Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 3:19 Jesus – Die weg, bl. 44-45 Die Wagtoring,1993/4/1, bl. 13-151991/8/1, bl. 8-13
19 Die lig het in die wêreld ingekom,+ maar die mense was liewer vir die duisternis as vir die lig, want hulle doen wat sleg is. Dit is hoekom hulle geoordeel sal word.