Johannes 16:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Die mense sal julle uit die sinagoge ban.+ Om die waarheid te sê, die uur kom wanneer elkeen wat julle doodmaak,+ sal dink dat hy ’n heilige diens aan God verrig. Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 16:2 Jesus – Die weg, bl. 278 Die Wagtoring,1990/9/1, bl. 8
2 Die mense sal julle uit die sinagoge ban.+ Om die waarheid te sê, die uur kom wanneer elkeen wat julle doodmaak,+ sal dink dat hy ’n heilige diens aan God verrig.