Johannes 16:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Ek verseker julle: Julle sal huil en treur, maar die wêreld sal bly wees. Julle sal hartseer wees, maar julle hartseer sal in vreugde verander word.+ Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 16:20 Jesus – Die weg, bl. 278 Die Wagtoring,1990/9/1, bl. 8-9
20 Ek verseker julle: Julle sal huil en treur, maar die wêreld sal bly wees. Julle sal hartseer wees, maar julle hartseer sal in vreugde verander word.+