-
Handelinge 2:37Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
37 En toe hulle dit hoor, is hulle harte diep geraak, en hulle het vir Petrus en die res van die apostels gevra: “Manne, broers, wat moet ons doen?”
-