Handelinge 5:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Maar ’n Fariseër met die naam Gamaʹliël+ het in die Sanheʹdrin opgestaan. Hy was ’n leermeester van die Wet en is deur die hele volk gerespekteer, en hy het beveel dat die mans vir ’n rukkie na buite geneem moet word. Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 5:34 Getuig, bl. 40 Die Wagtoring,2008/5/15, bl. 312006/9/15, bl. 9
34 Maar ’n Fariseër met die naam Gamaʹliël+ het in die Sanheʹdrin opgestaan. Hy was ’n leermeester van die Wet en is deur die hele volk gerespekteer, en hy het beveel dat die mans vir ’n rukkie na buite geneem moet word.