Handelinge 6:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Wat hulle gesê het, het goed geklink vir die hele groep, en hulle het Stefaʹnus gekies, ’n man vol geloof en heilige gees, sowel as Filippus,+ Proʹgorus, Nikaʹnor, Timon, Parʹmenas en Nikolaʹus, ’n proseliet van Antioʹgië. Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 6:5 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2016/10, bl. 9 Die Wagtoring,2007/11/15, bl. 18
5 Wat hulle gesê het, het goed geklink vir die hele groep, en hulle het Stefaʹnus gekies, ’n man vol geloof en heilige gees, sowel as Filippus,+ Proʹgorus, Nikaʹnor, Timon, Parʹmenas en Nikolaʹus, ’n proseliet van Antioʹgië.