Handelinge 8:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Saulus het egter gewelddadig teen die gemeente begin optree. Hy het in een huis ná die ander ingegaan en mans sowel as vrouens uitgesleep en hulle in die tronk laat gooi.+ Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 8:3 Die Wagtoring,2013/1/15, bl. 22-232008/5/15, bl. 221998/11/1, bl. 5 Getuig, bl. 52
3 Saulus het egter gewelddadig teen die gemeente begin optree. Hy het in een huis ná die ander ingegaan en mans sowel as vrouens uitgesleep en hulle in die tronk laat gooi.+