Handelinge 8:40 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 40 Filippus het egter in Asdod aangekom, en hy het deur die gebied gegaan en aangehou om die goeie nuus aan al die stede bekend te maak totdat hy in Sesareʹa gekom het.+
40 Filippus het egter in Asdod aangekom, en hy het deur die gebied gegaan en aangehou om die goeie nuus aan al die stede bekend te maak totdat hy in Sesareʹa gekom het.+