-
Handelinge 9:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Saulus het toe van die grond af opgestaan, en al was sy oë oop, kon hy niks sien nie. Hulle het hom dus aan die hand gelei en hom in Damaskus ingebring.
-