Handelinge 9:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 In Joppe was daar ’n dissipel met die naam Tabiʹta. (Tabiʹta word as “Dorkas”* vertaal.) Sy het altyd goeie dinge vir ander gedoen en die armes gehelp.* Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 9:36 Getuig, bl. 67 Die Wagtoring,1989/9/1, bl. 17
36 In Joppe was daar ’n dissipel met die naam Tabiʹta. (Tabiʹta word as “Dorkas”* vertaal.) Sy het altyd goeie dinge vir ander gedoen en die armes gehelp.*