Handelinge 10:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Hy het vir hulle gesê: “Julle weet dat dit teen die wet is vir ’n Jood om met iemand van ’n ander ras te assosieer of na hom toe te gaan,+ maar God het vir my gewys dat ek geen mens onrein of onheilig moet noem nie.+ Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 10:28 Getuig, bl. 71-72
28 Hy het vir hulle gesê: “Julle weet dat dit teen die wet is vir ’n Jood om met iemand van ’n ander ras te assosieer of na hom toe te gaan,+ maar God het vir my gewys dat ek geen mens onrein of onheilig moet noem nie.+