Handelinge 11:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Toe hulle hierdie dinge hoor, het hulle nie meer beswaar gemaak nie,* en hulle het God verheerlik en gesê: “So het God dan ook mense van die nasies die kans gegee om berou te toon sodat hulle die lewe kan ontvang.”+ Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 11:18 Die Wagtoring,1996/7/15, bl. 16
18 Toe hulle hierdie dinge hoor, het hulle nie meer beswaar gemaak nie,* en hulle het God verheerlik en gesê: “So het God dan ook mense van die nasies die kans gegee om berou te toon sodat hulle die lewe kan ontvang.”+