26 Nadat hy hom gevind het, het hy hom na Antioʹgië gebring. Hulle het ’n hele jaar lank saam met die gemeente bymekaargekom en ’n groot groep geleer, en dit was in Antioʹgië dat die dissipels volgens God se wil vir die eerste keer Christene genoem is.+